Skip to content
TrackPodcasts
healthMay 26, 202523:01pending

Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?

Ek Jy Ons

About this episode

WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.

Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. 

Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede.

Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar.


liefde

Mienke


Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs

Business partnership: [email protected]

Get every episode summarized

Each time Ek Jy Ons publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?

Ek Jy Ons

0:00
23:01

More episodes

More from Ek Jy Ons

View all episodes →