Skip to content
TrackPodcasts
healthSep 16, 202549:29pending

Moet jy Kaap toe trek of nie?

Ek Jy Ons

About this episode

Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. 

Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. 

Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. 

As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur en die Kaap se mense? Hoe lyk die geografie? Kom vind uit.

Die is my ervaring, nie noodwendig almal  sin nie.

My hart is altyd - om kennis oor te dra.

Liefde

Mienke


Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs

Business partnership: [email protected]

Get every episode summarized

Each time Ek Jy Ons publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Moet jy Kaap toe trek of nie?

Ek Jy Ons

0:00
49:29

More episodes

More from Ek Jy Ons

View all episodes →