Skip to content
TrackPodcasts
tvDec 8, 202035:20pending

Vers en klank 8 Desember 2020

Vers en Klank

About this episode

Luister na gedigte uit Lynthia Julius se debuutbundel, Uit die kroes. Julius was die wenner van die AVBOB-digkunskompetisie in 2018. Bernard Odendaal skryf: "As postapartheid-nasaat van 'Ouma Xhau' kom vertolk hierdie Namakwalander en Kimberliet in 'n sprankelende Omgangsafrikaans die vlees en bloed van 'bruin' wees in Suid-Afrika. Sy loop haal dit in die Kaapse Kompanjiestyd met sy slawernyvergrype, en loop met raaktraptreë deur die eeue daarmee om dit in vandag se steeds rasbehepte dae te kom staanmaak.  Jy gaan regop sit, jou mond gaan waarskynlik oophang, ander kere gaan jy jou kop wil vasgryp, plek-plek sal jou lagspiere rimpel, of jou traankliere stuiptrek. Onbewoë sal jy nié bly nie." En sy is maar net 25.

Get every episode summarized

Each time Vers en Klank publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Vers en klank 8 Desember 2020

Vers en Klank

0:00
35:20

More episodes

More from Vers en Klank

View all episodes →