
About this episode
Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. RSG se voormalige geleentheidskoördineerder, Müriel Janse van Rensburg, vertel hoe sy tot verhaal kom met talle traumatiese ervarings in haar lewe. Sy verloor albei haar aanneemouers op die ouderdom van vyf jaar, en word daarna tussen familie en ‘n kinderhuis groot onder moeilike omstandighede. “As jy ‘n jong kind is, verstaan jy nie altyd waaroor verlies gaan nie; hoekom dit gebeur nie. Ek is van baie jongs af basies alleen gelaat.” Later in haar lewe deurstaan Müriel ook ander trauma wat diep sny. “Jy leer om daarmee saam te leef en nie jou hele lewe om daardie verliese te bou nie, maar om vorentoe te kyk.”
Get every episode summarized
Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.
Email me new episodesFree for 3 shows. No card needed.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from RSG Dokumentêr

KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs
RSG Dokumentêr
Sep 3, 202629:43skipped_language

DIE GIF IN JOU HAND: DIE ONSIGBARE PRYS VAN E-ROMMEL deur Lizelle de Bruin
RSG Dokumentêr
Aug 27, 202626:38pending

DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom
RSG Dokumentêr
Aug 20, 202626:28pending

SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson
RSG Dokumentêr
Aug 13, 202625:05pending