Skip to content
TrackPodcasts
newsMay 2, 20139:21pending

Reaksie op Gupta-vliegtuig

Monitor

About this episode

Die debat oor 'n vliegtuig vol bruilofsgaste vir die Gupta-troue wat Dinsdag skynbaar toestemming gekry het om op die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land, het gister verdiep. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het in 'n verklaring gevra dat daar vasgestel moet word wie die toestemming verleen het. Die SAKP het op sy beurt gesê dit is skandalig dat die basis so gebruik is en Cosatu se woordvoerder Patrick Craven het dit as 'n belediging vir die mense van Suid-Afrika bestempel. Dit is natuurlik geen geheim dat die Gupta's spesiale vriende van president Jacob Zuma is nie. Cobus Bester praat hieroor met die politieke ontleder van die Universiteit van Johannesburg, Piet Croukamp.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Reaksie op Gupta-vliegtuig

Monitor

0:00
9:21

More episodes

More from Monitor

View all episodes →