
About this episode
In die hartjie van die Boland op die perdeplaas, Mistico, is die enigste stoet Lippizaners in Afrika. Hierdie perde het ‘n baie ryk geskiedenis, en hulle is spesiaal geteel vir hulle ongewone krag. Hulle is reeds 75 jaar lank in Suid-Afrika. Die stoet word gebruik om jaarliks twaalf ruiters op te lei as deel van ‘n internskap. Meeste van die ruiters kom uit agtergeblewe gemeenskappe. Die Lipizzaner is 'n antieke ras wat uit die Romeinse tyd dateer, onder keiser Julius Caesar. In die 14de eeu het aartsbiskop Maximilian die behoefte gesien om 'n oorlogsperd van ongewone sterkte, lojaliteit en moed te teel. Hy het perde van Spaanse, Italiaanse en Oosterse oorsprong gekies om sy teelprogram op te stel. Hieruit het die Lipizzaner-perd ontstaan, wat sy naam kry van die dorpie Lipizza in hedendaagse Slowenië waar die ras gebore is. Lippizaners kan slegs gesien word in die Boland in Afrika by een van drie stalle, waarvan die ander twee in Noord-Amerika en Italië is. Die perde is bekend vir hulle terapeutiese waarde vir kinders met leerprobleme en gestremdhede.
Get every episode summarized
Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.
Email me new episodesFree for 3 shows. No card needed.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from RSG Dokumentêr

KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs
RSG Dokumentêr
Sep 3, 202629:43skipped_language

DIE GIF IN JOU HAND: DIE ONSIGBARE PRYS VAN E-ROMMEL deur Lizelle de Bruin
RSG Dokumentêr
Aug 27, 202626:38pending

DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom
RSG Dokumentêr
Aug 20, 202626:28pending

SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson
RSG Dokumentêr
Aug 13, 202625:05pending