Skip to content
TrackPodcasts
newsDec 15, 20142:44pending

Onderwysers moet ook ANA-toetse skryf.

Monitor

About this episode

Die DA het die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, gevra om in te gryp om te verseker dat wiskunde onderwysers bekwaam en opgelei is om onderwys te gee. Die party is bekommerd oor die uitslae van die Jaarlikse Nasionale Assesserings toetse ook bekend as ANA -toetse, en het met 'n aksieplan vorendag gekom. Leerders het vanjaar oor die algemeen swak gevaar in die Wiskunde vaardigheidstoetse, veral die graad nege leerders wat 'n gemiddeld van tien-komma-agt persent behaal het

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Onderwysers moet ook ANA-toetse skryf.

Monitor

0:00
2:44

More episodes

More from Monitor

View all episodes →