Skip to content
TrackPodcasts
newsAug 28, 20124:03pending

Omstrede Miss Julie weer in SA ná 30 jaar

Monitor

About this episode

'n Klassieke Sweedse toneelstuk van die laat 1800s, wat opspraak verwek het toe dit in die middel jare tagtig tydens die politieke onstuimigheid in Suid-Afrika opgevoer is, is binnekort weer terug op eie bodem. Die opvoering van MISS JULIE het konserwatiewe Suid-Afrikaners sowat 30 jaar gelede geskok weens 'n toneel waar 'n witvrou en 'n swartman mekaar op die verhoog soen. Die Baxterteater in Kaapstad dra die nuwe aanbieding op aan die legendariese plaaslike spelers, Sandra Prinsloo en John Kani, wat in daardie omstrede aanbieding was. Sarel Meintjes berig dat die jongste aanbieding van die werk binnekort 'n triomfantelike tuiskoms in Suid-Afrika sal hê.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Omstrede Miss Julie weer in SA ná 30 jaar

Monitor

0:00
4:03

More episodes

More from Monitor

View all episodes →