Skip to content
TrackPodcasts
newsSep 8, 20145:43pending

Nuwe aantygings oor Helderberg-ramp

Monitor

About this episode

'n Kenner sê die jongste aantygings oor presies watter soort vrag aan boord die Helderberg-vliegtuig in 1987 was, is genoeg om 'n heropening van die ondersoek na die ramp te regverdig. Die Sunday Times het gister berig dat 'n voormalige werknemer van SAL, Allan Dexter, op sy sterfbed 'n beëdigde verklaring oor die Helderberg-ramp afgelê het. In die verklaring sê Dexter dat amptenare van die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan hom die oorsaak van die brand aan boord die vliegtuig bevestig het, naamlik ammunisie en vuurpylbrandstof.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Nuwe aantygings oor Helderberg-ramp

Monitor

0:00
5:43

More episodes

More from Monitor

View all episodes →