Skip to content
TrackPodcasts
societyJan 6, 202227:32pending

NAMAKWALAND - ‘N FONTEIN VAN STORIES deur Johan van Lill

RSG Dokumentêr

About this episode

Johan van Lill vat die pad Namakwaland toe om by ‘n paar storievertellers te gaan kuier. Die stories wat Namakwalanders vertel is nie grappe nie, dis stories oor dinge wat gebeur het en mense wat bestaan het of nog bestaan. Namakwalandse mense verstaan mekaar en ken mekaar uit aan die name wat hulle vir mekaar gee. Name met stories daaragter. Vir Namakwalanders is stories deel van gesels en kuier. Hulle het hulle eie manier om goed te vertel. Die stories is ryk aan uitdrukkings, wat net so beskrywend is van die mense as die stories. Die stories is meesal waar, of amper waar. Die verteller vertel dit so dat jy nie vir ‘n oomblik sal twyfel dat dit werklik gebeur het nie. Deelnemers aan die program sluit in Izak Volgraaff, Marana Brand, Jasper Nieuwoudt, Jan “Ponk” van Zyl en Gielie de Kock.

Get every episode summarized

Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

NAMAKWALAND - ‘N FONTEIN VAN STORIES deur Johan van Lill

RSG Dokumentêr

0:00
27:32

More episodes

More from RSG Dokumentêr

View all episodes →