Skip to content
TrackPodcasts
newsFeb 3, 20164:35pending

Monitor

Monitor

About this episode

In Suid-Amerika gaan die ondersoeke na 'n verband tussen die gevreesde Zika-virus en mikrokefalie, of kleinskedelheid, steeds voort. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie sê dit kan tot nege maande vir kenners neem om, of die verband sonder twyfel te bevestig, of verkeerd te bewys. Hier in Suid-Afrika is klein Naidine Smith in 2008 tydens geboorte met mikrokefalie gediagnoseer. Die siekte veroorsaak die vertraging van haar motoriese vaardighede. Volgens haar dokters het sy slegs 'n paar maande gehad om te lewe, maar sy is nou al amper agt jaar oud. Naidine se ouma, Hester Senekal, en 'n trustee van die Naidine Smith Trust het Naidine se storie met Dianke Nel gedeel.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor

Monitor

0:00
4:35

More episodes

More from Monitor

View all episodes →