Skip to content
TrackPodcasts
newsNov 6, 20143:43pending

Ma's maak beweerde pedofiel se naam bekend

Monitor

About this episode

Twee susters van Hartbeespoortdam in Noordwes het besluit om die identiteit van 'n vermeende pedofiel bekend te maak nadat hy vandeesweek uit die tronk vrygelaat is. Hulle kinders is glo deur hulle half broer verkrag, gesodomiseer en seksueel misbruik. Die 20-jarige het vlugtig in die landdroshof in Brits op twee aanklagte van verkragting en drie van seksuele aanranding verskyn. Die saak is Maandag teruggetrek nadat hy vier maande in aanhouding was. Hy woon glo nou sowat agt kilometer van sy vermeende slagoffers. Die twee susters het plakkate met die man se naam en sy beweerde oortredings buite laerskole in die omgewing opgesit. Liela Magnus het met die kinders se ma's gepraat.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Ma's maak beweerde pedofiel se naam bekend

Monitor

0:00
3:43

More episodes

More from Monitor

View all episodes →