
About this episode
Die Khomani San leier, Dawid Kruiper, sal op 30 Junie in die Kgalagadi-oorgrenspark begrawe word. Die 76-jarige Kruiper is op 12 Junie in Upington, waarskynlik aan tuberkulose, oorlede. Die eko-avonturier en gewese SAUK-omroeper, Patricia Glyn, sê Suid-Afrika en die wêreld het 'n baie hoë boom in die liggaam van 'n klein man verloor. Angie Kapelianis het met haar op Dawid Kruiper se plaas, Witdraai, in die kalahari gepraat...
Get every episode summarized
Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.
Email me new episodesFree for 3 shows. No card needed.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from Monitor

Monitor: W-Kaap regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel
Monitor
Sep 11, 202647:34skipped_language

Monitor: Klopjagte by skole in Gauteng het verbode items aan die lig gebring
Monitor
Sep 10, 202650:06skipped_language

Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark
Monitor
Sep 9, 202649:03skipped_language

Monitor: Beaufort-Wes maak staat op watertenks nadat hoofwaterpyplyn beskadig is...
Monitor
Sep 8, 202646:03skipped_language