Skip to content
TrackPodcasts
societyAug 4, 202226:26pending

KLIPPLAAT: SPOORWEGDORP TOT SPOOKDORP deur Jacques Arendt

RSG Dokumentêr

About this episode

Klipplaat is sowat 185 km van Gqeberha, 35 km van Jansenville en 75 km van Aberdeen af geleë. Die dorp het sy naam gekry as gevolg van die groot rotsklipplate in die omgewing. Met die koms van die spoorweg in 1879 het Klipplaat begin lewe. Die stasie het tot 1992 ‘n belangrike rol in die plaaslike ekonomie en boerderygemeenskap gespeel, en was ‘n aansluiting vir treine vanaf Kaapstad, Johannesburg en Port Elizabeth. Die konining van Engeland het Klipplaat in 1947 op ‘n wit trein besoek. Hoe gaan dit deesdae op Klipplaat? Jacques Arendt het vir ‘n paar dae daar gaan kuier om uit te vind.

Get every episode summarized

Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

KLIPPLAAT: SPOORWEGDORP TOT SPOOKDORP deur Jacques Arendt

RSG Dokumentêr

0:00
26:26

More episodes

More from RSG Dokumentêr

View all episodes →