Skip to content
TrackPodcasts
newsFeb 26, 20159:37pending

Is ons spioene nog goed genoeg?

Monitor

About this episode

Oudpresident Francois Mitterand van Frankryk het tydens sy ampstermyn gesê Suid-Afrika se destydse Nasionale Intelligensiediens is,tesame met Israel se Mossad, van die beste ter wêreld. NEWSWEEK het die destydse N.I.A ook onder die top 10 ter wêreld gelys. Kan hierdie reputasie nog gestand gedoen word? In November 1999 was daar rooi gesigte in intelligensiekringe nadat 'n kamera in 'n boom voor die Duitse ambassade in Pretoria deur die polisie verwyder is. En nou met AL JAZEERA se onthullings oor gebreke in ons intelligensiediens wat deur buitelandse spioene uitgebuit word, is daar weer vrae oor die gehalte van die diens. Johan Mostert het van 1970 tot 1994 vir die destydse N.I.A gewerk, waarna hy op die Nasionale Intelligensie Koordineringskomitee gedien het tot 2005. Sedert 2005 tot verlede jaar was hy by die opleiding van spioene betrokke. Anita Visser het met hom gepraat.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Is ons spioene nog goed genoeg?

Monitor

0:00
9:37

More episodes

More from Monitor

View all episodes →