Skip to content
TrackPodcasts
newsMay 3, 20138:45pending

Hoe diep is die Guptas se sakke?

Monitor

About this episode

Hoewel die omstrede Gupta-familie eers in 1993 uit Indië na Suid-Afrika geëmigreer het, word die waarde van hulle sakekoninkryk op etlike miljarde rand geskat. Niemand weet presies hoe diep die broers se sakke is nie, maar sakekenners is dit eens dat hulle baie invloedryk is. Onder hulle vriende tel president Jacob Zuma, wat gekritiseer word vir sy verhouding met die Guptas wat al by verskeie regeringskrisisse betrek is.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Hoe diep is die Guptas se sakke?

Monitor

0:00
8:45

More episodes

More from Monitor

View all episodes →