Skip to content
TrackPodcasts
societyFeb 25, 202126:37pending

DIE VIS - ERIC JG FISHER deur Fritz Klaaste

RSG Dokumentêr

About this episode

Sy voetspore is in die beton van Suid-Afrikaanse Onderwys verhard oor 'n tydperk van 41 jaar, waarvan 24 jaar as rektor van een van die gewildste onderwyskolleges in Suid-Afrika, Dower Onderwyskollege in West End, Port Elizabeth. Alumni gee onderrig dwarsoor Suid-Afrika, die VSA, Brittanje, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, die Midde-Ooste en Oos-Asië. Hulle het ook rektore van ander kolleges geword, soos Jakes Gerwel by die Universiteit van Wes-Kaapland. Dis Vis, soos hy bekend was, was 'n besonder gedisiplineerde pedagoog wat respek ingeboesem by student, leerder, kollega en onderwysadministrasie. Ander bekendes wat met groot bewondering praat oor hom wat hulle lewe verander en in 'n nuwe rigting gestuur het,  is Springbokafrigter Allister Coetzee, die wêreldbekende kunskilder Selwyn Pekeur en Fritz Klaaste. Die onderwys het 'n reus verloor op 19 Augustus 2020 toe Eric Fisher gesterf het, 'n dag voor sy 94ste verjaardag.

Get every episode summarized

Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

DIE VIS - ERIC JG FISHER deur Fritz Klaaste

RSG Dokumentêr

0:00
26:37

More episodes

More from RSG Dokumentêr

View all episodes →