Skip to content
TrackPodcasts
newsApr 19, 20132:27pending

Burgeroorlog het vernietigende effek op inwoners van Sirië

Monitor

About this episode

Die tweejaarlange burgeroorlog in Sirië het 'n vernietigende uitwerking op die inwoners van die land. Foeta Krige was by die Gift of the Givers se hospitaal in die noordelike dorpie Darkoush toe 'n soldaat van die Free Syrian Army 'n gewonde makker by die hospitaal afgelaai het. Die soldaat wou hom na die front neem om te gaan kyk hoe die gevegte plaasvind, maar die tolk het daarteen gewaarsku. Ali Abdul Alal verduidelik hoekom die mense in die land veg en hoekom dit so gevaarlik is.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Burgeroorlog het vernietigende effek op inwoners van Sirië

Monitor

0:00
2:27

More episodes

More from Monitor

View all episodes →