Skip to content
TrackPodcasts
newsMar 24, 20146:40pending

Verkragting van verstandelik gestremdes

Monitor

About this episode

Gesondheids- en gemeenskapswerkers vergelyk die verkragting van verstandelik gestremde meisies en vroue in Suid-Afrika met 'n plaag wat gemeenskappe teister. Hulle sê bitter min mans wat misdade teen gestremde vroue pleeg, word vervolg. Die rede hiervoor, volgens menseregte-aktiviste, is dat baie gemeenskappe verstandelik gestremde mense as "nikswerd" beskou. Ikhaya Loxolo, of Huis van Vrede, is 'n tehuis in die Hobeni-distrik in die Oos-Kaap wat skuiling bied aan sommige van hierdie vroue en meisies. Darren Taylor het 'n week daar gebly en doen verslag.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Verkragting van verstandelik gestremdes

Monitor

0:00
6:40

More episodes

More from Monitor

View all episodes →