Skip to content
TrackPodcasts
newsJan 19, 20155:36pending

Nuwe kerkleier praat oor toekoms

Monitor

About this episode

Die Johannesburg-sentraal Metodiste kerk het 'n omstrede verlede,met honderde buitelandse vlugtelinge wat die kerk jare lank as skuiling gebruik het. Biskop Paul Verryn, wat die hoof van die gemeente was, is nou verplaas na Soweto en is bekend vir sy onortodokse bediening. Met sy vertrek moes die vlugtelinge ander blyplek kry en die kerk 'n ander herder. Jamaine Krige het by die kerk gaan inloer en met die nuwe kerkleier, Ndumiso Ncombo, oor sy planne vir die gemeente gepraat.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Nuwe kerkleier praat oor toekoms

Monitor

0:00
5:36

More episodes

More from Monitor

View all episodes →