Die departement van gesondheid het laat gisteraand in 'n verklaring gesê dat nog 23 nuwe gevalle van die coronavirus in die land bevestig is.Praktiese raad oor die COVID19-virus. Intussen het die hof gelas dat twee mense onder kwarantyn geplaas moet word - 'n regskenner gee duidelikheid oor wat jy mag en nie mag doen in terme van die Gesondheidswet, wanneer dit kom by die siekte.....