Skip to content
TrackPodcasts
newsJul 1, 20148:34pending

Monitor 40 jaar op lug - 3

Monitor

About this episode

Dis vandag Dinsdag 1 Julie 2014 en dit beteken dis Monitor se vierde dekade op die lug ná 'n stroewe begin in 1974 toe luisteraars van die destydse Afrikaanse diens, niks lus was om Fanus Rautenbach se FLINK UIT DIE VERE te verruil vir 'n vroegoggend aktualiteitsprogram nie. Gelukkig het die houding oor die jare verander - 'n bietjie soos die program self. MONITOR het heelwat scoops gekry - een daarvan was toe die bekende 78-jarige aktrise, Wilna Snyman, in September verlede jaar vir die eerste keer in die openbaar onthul het dat sy aan Alzheimers ly…

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor 40 jaar op lug - 3

Monitor

0:00
8:34

More episodes

More from Monitor

View all episodes →