Skip to content
TrackPodcasts
newsJul 1, 20147:23pending

Monitor 40 jaar op lug - 1

Monitor

About this episode

MONITOR is vandag 40 jaar oud. Toe die program met Cobus Robinson aan die stuur, op 1 Julie 1974 by Fanus Rautenbach se FLINK UIT DIE VERE oorvat, was die gort behoorlik gaar. Die ou Afrikaanse diens se luisteraars was min beindruk met die verandering van roetine. Oor die jare het Monitor egter sy merk gemaak en die land se stories vertel - eers amptelik verwoord deur die kerkvaders en die Nasionale Party, maar mettertyd het gewone Suid-Afrikaners ook hulle spreekbeurt gekry. Anita Visser het ter viering van Monitor se 40 jaar op die lug, in die SAUK se klankargief gaan krap…

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor 40 jaar op lug - 1

Monitor

0:00
7:23

More episodes

More from Monitor

View all episodes →