
About this episode
Die Kyalami-renbaan in Johannesburg behoort nou amptelik aan Porsche Suid-Afrika. Die baan is in Julie vanjaar op 'n veiling R250-miljoen verkoop. Porsche SA het gister die nodige oordrag van eiendomsdokemente ontvang en die geld aan die likwidateurs oorbetaal. Hulle wou kort na die veiling geen besonderhede oor hulle ontwikkelingsplanne vir die eiendom van sowat 72 hektaar bekendmaak nie, alvorens die oordrag van die eiendom nie afgehandel is nie. 'n Woordvoerder van Porsche SA, Christo Kruger, het bevestig dat Kyalami opgeknap sal word, moontlik met die oog daarop om internasionale ren-reekse te lok.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from Monitor

Monitor: ANC eis dat OVK kandidaat-benoemingstelsel ondersoek word
Monitor
Sep 4, 202646:57skipped_language

Monitor: Geen verbyvlug voor derde toets teen All Blacks
Monitor
Sep 3, 202646:33skipped_language

Monitor: Boer laai lammers wat keelaf gesny is, by polisiekantoor af
Monitor
Sep 2, 202650:30pending

Monitor: Motoriste moet weer hoes vir brandstof
Monitor
Sep 1, 202648:13pending