
About this episode
Kenia, aan die ooskus van Afrika, het ‘n ryk geskiedenis. Oorblyfsels van vroeëre beskawings in die land se suidoostelike deel, kan vandag nog duidelik gesien word. Die land spog ook met pragtige natuurskoon. Benewens die bekende wildreservate is daar pragtige spierwit strande langs die ooskus. Kyk na dié land deur die oë van ‘n paar Suid-Afrikaners wat daar woon en werk, asook van die gidse by historiese plekke soos die Jesusfort in Mombasa en die Mnarani-ruïnes. Jambo beteken hallo, en die gebruik is dat die woord herhaal word om die hartlikheid van die groet te beklemtoon.
Get every episode summarized
Each time RSG Dokumentêr publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.
Email me new episodesFree for 3 shows. No card needed.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from RSG Dokumentêr

KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs
RSG Dokumentêr
Sep 3, 202629:43skipped_language

DIE GIF IN JOU HAND: DIE ONSIGBARE PRYS VAN E-ROMMEL deur Lizelle de Bruin
RSG Dokumentêr
Aug 27, 202626:38pending

DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom
RSG Dokumentêr
Aug 20, 202626:28pending

SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson
RSG Dokumentêr
Aug 13, 202625:05pending