Skip to content
TrackPodcasts
newsSep 2, 20148:02pending

Etiketskool

Monitor

About this episode

Vaardigheidsopleiding geniet gewoonlik baie meer aandag as wat sosiale gedrag in die samelewing geniet. Goeie tafelmaniere, 'n mooi regop houding en selfoonetiket is glo baie belangriker as wat baie mense dink. Suid-Afrika se eerste skool van etiket, waar gedragsdeskundiges mense die kuns van goeie maniere leer, is nou sowat 'n jaar oud. Volgens die eienaars word die skool al hoe gewilder. Darren Taylor het 'n dag by die SA Skool van Etiket in Johannesburg deurgebring om uit te vind wat goeie maniere nou eintlik is.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Etiketskool

Monitor

0:00
8:02

More episodes

More from Monitor

View all episodes →