Skip to content
TrackPodcasts
newsJul 24, 20135:58pending

Dettol SA was sy hande in onskuld

Monitor

About this episode

Die Suid-Afrikaanse produkte van Dettol en Domestos is, volgens die maatskappy, veilig vir gebruik. Die Reguleerder van Verpligte Spesifikasie het twee produkte van dié handelsmerke teruggeroep. Dettol Lime & Lemongrass Disinfectant Liquid word onwettig deur 'n ander maatskappy ingevoer na Suid-Afrika en voldoen nie aan die plaaslike veiligheidsregulasies nie. Domestos Extended Germ Kill word egter wettig ingevoer en voldoen aan die veiligheidsregulasies, maar nie aan administratiewe regulasies nie.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Dettol SA was sy hande in onskuld

Monitor

0:00
5:58

More episodes

More from Monitor

View all episodes →